12 May 2009

ok vriende

ek is n boer seun , so in trots vi my taal bring ek n paar prentjies van die golwe wat ons so hou van om te ry en in te speel

hier is souttie johno

hie is die opeenvolg prentjie van johno
kliek om dit grooter te sien

hie is nog n afrikaner toomaas


ag lekker manne
tekkel hom bullie

1 comment: